Skip to main content

Ickabog Kompetisie

J.K. Rowling het ontluikende kunstenaars, wat tussen 7 en 12 jaar oud is, genooi om die Die Ickabog te illustreer. Die wenners van die kompetisie staan ‘n kans om in die gedrukte boek te verskyn. Teen November 2020 is die boek op die rakke.

Bykans 300 inskrywings is ontvang van kinders regoor Suid-Afrika. Die kwaliteit, diversiteit en vindingrykheid van die illustrasies was van ‘n baie hoë gehalte.

Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het aan Die Ickabog se illustrasiekompetisie, en geluk aan die 34 wenners wie se illustrasies eersdaags in die gedrukte boek gesien kan word. Hier onder is ‘n paar van die wen-illustrasies.

Border

footer

Back to top