Skip to main content

J.K. Rowling

 

J.K. Rowling stel Die Ickabog bekend

J.K. Rowling verduidelik in haar eie woorde hoe, hoekom en wanneer Die Ickabog geskryf is in ’n spesiale inskrywing op haar eie webwerf, www.jkrowling.com, wat jy nou kan lees.

Dis die eerste keer meer as tien jaar gelede geskryf as ’n slaapstorie vir haar jonger kinders. Sy het egter besluit om haar gesin se persoonlike gunsteling nou aanlyn en gratis te deel as vermaak vir kinders, ouers en versorgers wat tydens die koronavirus-inperking tuis moet bly.

Sy nooi ook kinders regoor die wêreld om haar storie te illustreer soos die verhaal in vervolgvorm aanlyn ontvou. Ouers en voogde kan hulle kinders se kunswerk inskryf vir ’n Ickabog-illustrasiekompetisie wat J.K. Rowling se uitgewers hou. Vir meer inligting, gaan na ons Illustrasiekompetisieblad hier.

Fotografie Debra Hurford Brown © J.K. Rowling 2018

 

26 Mei 2020

footer

Back to top